Die drie weduwees
- Publisher: Tafelberg
- Published: 2025
- Pages: 342
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780624091486
- Synopsis: "Ami het geweet sy gaan eendag moet afskeid neem van Paul de Jager, die afgetrede polisiegeneraal. Maar wat sy nie verwag het nie, is sy laaste opdrag aan haar: Sy moet met die hulp van sy drie eksvroue na 'n stokou onopgeloste saak kyk. Wanneer 'n vyftienjarige seun van Pretoria op pad kafee toe met net R20 in sy sak spoorloos verdwyn, behoort daar tog iewers 'n leidraad te wees - iets meer as die wit paneelwa wat daardie dag in die straat opgemerk is." --
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
