Die dodelikste donuts in die heelal
- Publisher: Human & Rousseau
- Published: 2022
- Format: Paperback
- Pages: 64
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780798182690
- Dimensions: 24 x 17 x 1.5 cm
- Weight: 0.5 kg
- Synopsis: Wynand se ma is nou wel 'n superheldin met supersoniese, superheldin tekkies, maar dit beteken niks in hulle kombuis nie. Sy wil sowaar haar aaklige groen muffins vir die skool se jaarlikse koekverkoping bak! Maar Wynand maak 'n ander plan: sjef Sprinkles in New York se beroemde donuts is gratis en hulle versend reg oor die w��reld! Wat kan tog fout gaan?
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
