Die dao van Daan van der Walt
- Publisher: Tafelberg
- Published: 2018
- Format: Kindle Edition
- Pages: 358
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780624082521
- Synopsis: "Toe Daan van der Walt, 'n eerstydse Kalahari-boer, 'n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by 'n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in 'n poging om sy balans te herstel. Maar daar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart m����t afkry voor hy sy weg na die hiernamaals kan vind. Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta, sy oorlede vrou, skryf en s�� dat hy haar liefgehad het.In Die Dao van Daan van der Walt word die Afrikaner-dilemma in die moderne lewe met 'n fyn lem oopgevlek." --Publiaher.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
