Die avonture van Helga Roets
- Publisher: Human & Rousseau
- Published: 2026
- Pages: 208
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780798185981
- Synopsis: "Helga Roets woon al ses jaar by Silwerhare Aftreeoord, maar danksy haar motortjie bly sy bedrywig. Wanneer sy deur die oogarts met makul��re degenerasie gediagnoseer word, is Helga raadop. Dis dan so 'n bedrywige week wat voorl��, twee begrafnisse en 'n troue in die Paarl! Dinsdag glip Helga suutjies uit by die aftreeoord, reg om haar reisavontuur te begin. Maar die orige Stefaans de Wet wag onder die lamppaal, so ewe van plan om haar te vergesel. Net omdat sy kwansuis nie kan si��n nie." --
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
