Chrisjan en die muis
- Publisher: Oxford University Press, South Africa
- Published: 1995
- Format: Paperback
- Pages: 32
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780195713541
- Synopsis: Chrisjan en die muis : Chrisjan en Hamied speel met Chrisjan se nuwe muis. Skielik hardloop Eenor onder 'n stoel in. Die seuns keer die hele sitkamer om, maar kry nie die muis nie. Gelukkig kom vertel Helene vir hulle dat Eenor self terug in sy hokkie geklim het. Maar wat van die sitkamer ... Alles oor muise. Yin Ling se storie : Yin Ling droom dat sy 'n muis word. Eers ontsnap sy van 'n muisval en dan weer moet sy die gemmerkat trotseer ... Die muis se troue : Die ryk muis van China wil h�� dat sy dogter met die sterkste persoon in die w��reld moet trou. Sal dit die son, die re��n, die wind, die rots of die swart bul wees?
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.


