Chinatown
- Publisher: Kwela Boeke
- Published: 2019
- Format: Paperback
- Pages: 63
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780795709500
- Weight: 0.5 kg
- Synopsis: In die bekroonde digter Ronelda Kamfer se vierde bundel bied sy opnuut po��sie met ���n emosionele slaankrag wat die leser nie onaangeraak sal laat nie. Geslagspolitiek word ondersoek deur ���n vrouestem wat opklink teen die patriargie. Verwysings na ���n gebroke verhouding tussen pa en dogter kom deurlopend voor. En kwessies wat deel vorm van die huidige sosio-politieke diskoers ��� vrouemishandeling, rassisme en armoede ��� kom aan die bod, maar word met ���n diep menslikheid hanteer.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
