Buit
- Publisher: NB Publishers Limited
- Published: 2025
- Format: Paperback
- Pages: 340
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780795710605
- Synopsis: "Markus Gerlach en Domingos Magadzi vlug oor die grens van Suid-Afrika na die noorde van Mosambiek omdat hulle vrees dat hulle van moord aangekla sal word. Die joernalis Phoebe Maritz sit hulle agterna om 'n eksklusiewe onderhoud los te slaan. Maar Cabo Delgado, waar die twee wegkruip, word deur terreur geteister en niemand is daar veilig nie. Gou bevind Phoebe haar midde-in n botsing tussen gevreesde insurgente, private milit��re kontrakteurs en - erger nog - 'n bloeddorstige reeksmoordenaar." --
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
