Back to the previous
Front Cover Of Binnerym van bloed
-12%

Available at publisher. Ships in 2 - 3 weeks

Binnerym van bloed

ISBN: 9781776391837

Regular price R 399.00 ZAR Sale price R 351.00 ZAR

Accepted payment methods
Add to Wishlist
Compare
Order in the next to get it between and
SKU: 9781776391837
Front Cover Of Binnerym van bloed

Binnerym van bloed

R 351.00
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Published: 2025
  • Format: paperback
  • Pages: 248
  • Language: Afrikaans
  • ISBN: 9781776391837
  • Synopsis: Ek het die land leer ken, my lewe bedryf nie beter of slegter as ander nie. Die oes was nie ryker of skraler as di�� van ander nie, maar dit was vol goeie are. Tog het ek geweet dat ek kom doodgaan langs die Valschrivier. Ek het dit kom soek soos die olifante. Digter Antjie Krog keer terug na die landskap van haar kindertyd. Die Vrystaatse vlaktes bekoor haar ��� dit is haar tuiste; ook die tuiste van haar ma, die skrywer Dot Serfontein. Dot is by die negentig. Sy is verswak en moet voltyds versorg word, maar haar intellek en humorsin is vlymskerp en haar skrywerskap vergelykbaar met die van haar dogter. In Binnerym van bloed breek Antjie Krog die grense tussen genres af en skryf sy oor hierdie verhouding wat haar bly fassineer en kasty. Sy gebruik briewe, dagboekinskrywings en versorgingsverslae om verrykende benaderings tot kreatiwiteit, ideologie en die waarheid van oud word bloot te l��. Krog spoel die onoorkombare verskille tussen geslagte oop, maar wys ook die liefde en wedersydse bewondering tussen twee hoogs bekwame skrywers. Pragtig en indringend geskryf, delf Die binnerym van bloed in kulturele erfgoed, die land se Anglo-Boereoorlogverlede, kwessies van grondbesit en ras, ook romantiese verhoudings oor rasgrense heen. Hierdie verhaal oor die verhouding tussen ���n ma en ���n dogter is Krog se mees persoonlike, ook haar mees universele.
2027Textbooks shipping and delivery information

We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:

  • Delivery to a Pargo point: R99
  • Delivery to your door: R129
  • Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost

Free shipping on orders over R1,200.

We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.

We do not deliver to PO boxes, farms or townships.