Ben en die groot wedstryd
- Publisher: LUCA
- Published: 2025
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9781779880345
- Synopsis: "Ben gaan in sy heel eerste rugby wedstryd speel. Sy maag gee sommer so 'n wilde draai as hy net aan die wedstryd dink. In die wedstryd druk Ben 'n uitstekende drie ... maar onder die verkeerde pale! Sy hartjie voel baie skaam oor hierdie fout, maar Pappa lees vir hom in die Kinderbybel dat hy nie skaam hoef te wees vir foute nie."--
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
