Anatomie vir medies-verwante studierigtings 2/u
- Publisher: J L van Schaik Uitgewers / Publishers
- Published: 1998
- Format: Paperback
- Pages: 327
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780627019654
- Dimensions: 24.2 x 17.2 x 1.5 cm
- Weight: 0.585 kg
- Synopsis: Hierdie werk, getitel Anatomie vir medies-verwante studierigtings, is 'n hersiene uitgawe van Anatomie vir die medies-wetenskaplike student (ook beskikbaar in Engels). Die boek bied 'n sistemiese benadering tot anatomie. Hierdie benadering, in teenstelling met die regionale benadering wat deur mediese en tandheelkundige studente gebruik word, is veral gerig op medies-verwante beroepsrigtings soos verpleegkunde, radiografie, arbeidsterapie en fisioterapie. Die boek is in 'n maklik leesbare styl geskryf en daar is gepoog om aan elk van bogenoemde kursusse se behoeftes te voldoen.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
