Adder
- Publisher: Penguin Random House Suid-Afrika
- Published: 2018
- Format: Paperback
- Pages: 228
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9781485903109
- Dimensions: 23.4 x 15.3 x 1.5 cm
- Weight: 0.32 kg
- Synopsis: Klara Francke het 'n donker geheim. Sy is vasgekeer in 'n giftige huwelik met die sadistiese Johan. Sy leef in konstante vrees vir haar eie lewe en di�� van haar tienerjarige seun. Wanneer Johan die nuwe ingenieur wat by die sonkragaanleg buite die dorp begin werk het vir 'n braai nooi, is daar onmiddellik 'n wedersydse aangetrokkenheid tussen Klara en haar man se kollega. Terwyl Klara worstel met haar onverklaarbare - en ontoelaatbare - gevoelens, spook speurder Basie Snyman en sy kollega om die moorde op twee jong meisies op te los. Hulle weet hulle werk teen tyd wanneer 'n derde meisie verdwyn. Kort voor lank ontdek die speurders 'n skakel tussen die drie slagoffers: Klara Francke ...
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
