Wit issie 'n colour nie
- Publisher: Kwela Boeke
- Published: 2018
- Format: Paperback
- Pages: 157
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780795707988
- Weight: 0.5 kg
- Synopsis: "Miskien issit omdat poverty my define en nie die racial politics vannie land ie." Daa is niks meer unimportant as die liewens van arm mense nie. As daa niks daa geskrywe innie margins staanie issit ma net oo dai stories nooit geskryf w��tie, of truthfully geskryf w��d ie. As arm mense doodgan los hulle niks agte nie, niks trace dat hulle exist et ie. Wit issie 'n colour nie vertel di�� stories. Dis stories oorie liewe annie anne kant vannie kantlyn. Nathan Trantraal is die wenner van die Ingrid Jonkerprys (2015) en Jan Rabie & Marjorie Wallace-beurs (2018). (rugteks)
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
