Voorouer. Pelgrim. Berg.
- Publisher: Human & Rousseau
- Published: 2021
- Format: paperback
- Pages: 288
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780798181945
- Synopsis: ���n Vrou, Katerina Steenkamp, haar oog ferm op die berg, gaan op ���n aanlyn dating site en ontmoet mense met onverwagse gevolge. ���n Man, sy kop vol apokaliptiese frases, patrolleer die strate sonder enige sigbare voorneme of doel. ���n Ander man hou die naghemel dop en wag op die koms van ���n elliptiese tuig. Nog ���n vrou, aan die einde van haar lewe, besin oor haar huwelik, en die lewens van haar drie susters. ���n Uitdagende roman, wat bowenal dui op vernuwing in Winterbach se werk.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
