Anderkant die blou
- Publisher: Tafelberg Publishers Ltd
- Published: 2022
- Format: paperback
- Pages: 128
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780624091929
- Synopsis: Lienke en Dezi se Kalkbaai-vakansie is vol verrassings. By die hotel ontmoet hulle vir Danroy, wat daar vakansiewerk doen. Saam met hom leer ken hulle al die mooiste plekke in die baai. Ook Danroy se "skwad", en sy geliefde Uncle Kaz. Dan is daar 'n tragedie op see wat Danroy en sy ma se lewe omkeer. Soos Uncle Kaz altyd s��: "Mens het net drie goete nodig om gelukkig te wees: iemand om lief te h��, iets om jou hande mee besig te hou, en iets om na uit te sien." --
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
