Ver in die wêreld
- Publisher: Tafelberg
- Published: 2023
- Format: Kindle Edition
- Pages: 223
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780624089575
- Synopsis: "Ver in die w��reld, saamgestel deur Frederik de Jager, is 23 lekkerleesstories oor die lewe in die buiteland deur expat-skrywers soos Marita van der Vyver, Zirk van den Berg, Eben Venter en Chris Karsten. Sommige van die verhale is suiwer fiksie, en ander is intieme persoonlike ervarings. Dis verhale oor die verlies aan die bekende, die verlange huis toe, maar ook oor die aanpassing in die verre vreemde wat dikwels met 'n goeie skoot humor gepaard gaan."--
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
