- Publisher: Human & Rousseau
- Published: 2012
- Format: Paperback
- Pages: 72
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780798156967
- Synopsis: Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is ���n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en fe��verhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CDs in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos ���Besie���, ���Van Hunks en sy pyp��� en ���Wolraad Woltemade���, asook na die klassieke ���Brolloks en Bittergal��� en ���Jakkals en Wolf���-stories. Hier is ook fe��verhale soos ���Die drie varkies��� en ���Gouelokkies��� om weer van nuuts af te betower! Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. ���n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor . . . Storieman is daar! Honderde aanhangers wag reeds opgewonde vir hierdie opwindende nuwe uitgawes!
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
