Sink
- Publisher: Tafelberg
- Published: 2017
- Format: Kindle Edition
- Pages: 206
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780624081340
- Synopsis: "Rachel, 'n huiswerker van Mosambiek, se dogter sterf tragies onder die sorg van haar Suid-Afrikaanse werkgewers, Michelle en Chris Jordaan. Sy word gekonfronteer met 'n onmoontlike keuse: bedank sy en keer terug na die armoede van haar geboorteland, of bly sy werk vir die mense wat verantwoordelik is vir die dood van haar kind, sodat sy haar familie in Inhassoro kan ondersteun? Haar situasie raak selfs moeiliker wanneer sy uitvind die Jordaans verwag hul eerste kind. Sink verken hoe drie mense van uiteenlopende agtergronde vrede kan maak met die ergste van verlies."--page 4 of cover.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
