Willem Poprok
- Title Long: Willem Poprok
- Publisher: NB Publishers
- Published: 2011
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780624051046
Synopsis: Die Van Vuurens van Pretoria besit die Blou Bul Slaghuis in die Mall. Daar is drie seuns en ‘n laatlam-sussie. Die hoofkarakter is die jongste seun, Willem, wat ’n besondere band met sy jonger sussie het.Ondanks druk van sy pa om as rugbyspeler uit te blink, wil hy eerder kunsklasse loop. Hy is ook verlief op Oom Ravi, sy pa se vennoot, se dogter Alesea.Teen die agtergrond van die “Pa van die Jaar”-kompetisie, waarvoor die seuns hulle pa inskryf, speel die alledaagse bestaan van dié deursnee Afrikaanse gesin af. Dis ’n boek sonder “issues” en sedepreke: Net ’n lekker storie oor ’n seun wat groot word.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.


