Die arms van die meul
- Publisher: Oxford University Press, South Africa
- Published: 2002
- Format: Paperback
- Pages: 143
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780195781250
- Synopsis: Simon se ma het 'n windmeul geerf - en Simon haat dit. Die probleem is, almal op die nuwe dorp is mal oor windmeule. Selfs Siela, die meisie langs wie hy in sy nuwe klas beland, en haar gevaarlike broer ... Maar wat is die vreemde krag wat hom al nader na die meul toe trek? En wat het dit alles te doen met Sollie Windmeul wat bykans tweehonderd jaar gelede op 'n eienaardige wyse daar gesterf het?
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.


