My ouma is 'n rock-ster
- Publisher: LAPA Uitgewers
- Published: 2011
- Format: Kindle Edition
- Pages: 40
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780799350845
- Synopsis: "Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en rits in 'n bloedrooi sportmotor rond! Maar om die kleinseun te wees van die beroemdste ouma in die land, kan partykeer gevaarlik wees..."--Back cover.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
