Blou Maandag
- Publisher: LAPA Uitgewers
- Published: 2019
- Format: Kindle Edition
- Pages: 64
- Language: Afrikaans
- ISBN: 9780799395945
- Synopsis: "Toe Jana haar o�� oopmaak, weet sy sommer ... vandag gaan 'n BLOU MAANDAG wees! Dit lyk asof 'n tornado haar hare getref het. Die hamster het haar huiswerk opge��et. Daar is aspersies in haar kosblik. En dit is haar skuld dat die hele skool glo haar beste vriendin se kop is vol grillerige goggas! Boonop is vanaand die groot talentaand waarna Jana al weke lank uitsien. S�� nou dinge loop skeef op die verhoog? Hoe erg kan een Maandag wees?"--Back cover.
We offer fixed-price shipping, so you know exactly what you will pay:
- Delivery to a Pargo point: R99
- Delivery to your door: R129
- Collection from Sydenham, Johannesburg: No cost
Free shipping on orders over R1,200.
We can only deliver to schools that have given prior permission to receive parcels.
We do not deliver to PO boxes, farms or townships.
